Join the IDNLearn.com community and start getting the answers you need today. Discover comprehensive answers to your questions from our community of knowledgeable experts.
EENHEID EEN: BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE VAN MIKROÖRGANISMES Die struktuur en eienskappe van mikroörganismes 'n Studie van mikroorganismes word genoem mikrobiologie. Die woord mikro beteken klein. Die grootte van mikroorganismes Breukdele van 'n meter: Millimeter Mikrometer Nanometer Een Duisendste Een Miljoenste Een miljardste Die kleinste voorwerp wat met die blote oog gesien kan word, is sowat een tiende van 'n millimeter (0,1mm) lank, wat gelyk is aan 100 mikrometer. Die meeste mikroörganismes is egter kleiner as dit. Virusse Hierdie is nie selle nie en word nie deur wetenskaplikes as lewend beskou nie omdat hulle nie kan respireer, voed, uitskei, beweeg, groei of op prikkels reageer nie. Ons tref viruses in die lug, water en grond aan maar as hulle nie in die liggaam van 'n gasheer is nie, is hulle onaktief. Hulle kan egter voortplant in spesifieke gasheerselle. Om die rede is hulle ook gewoonlik skadelik vir die gasheer en veroorsaak hulle siektes by plante en diere. Virussiektes is gewoonlik siektes soos verkoue, griep, herpes en vratte. Die struktuur van viruses Hulle is tussen 20 en 450 nm. Hulle bestaan uit DNA of RNA wat deur 'n lagie proteïen genaamd kapsied omring word. Die proteïenskede bestaan uit proteïensubeenhede genaamd kapsomere. Die aantal kapsomere verskil van virus tot virus. DIE VIRUS
Can you summarise in Afrikaans
Sagot :
Thank you for using this platform to share and learn. Don't hesitate to keep asking and answering. We value every contribution you make. IDNLearn.com is committed to providing the best answers. Thank you for visiting, and see you next time for more solutions.